Reset Password

Lorraine Le Roux

(0)
Struisbaai
Afrikaans/English

Ek is n pensionaris en ons woon nou 10 jaar in Struisbaai en geniet elke oomblik daarvan. Ons gaan stap graag Langs die see. Ek en my man geniet dit om gaste te ontvang en welkom te laat voel. Struisbaai is n baie mooi en gewilde dorp en baie gewild veral vir visvang

Contact Owner

Reviews (0)